Kuier in ’n Plaaskombuis deur Nico Moolman
“Dié kunswerk in woord en beeld is ‘n kolskoot in die jaar waarin Afrikaans kook. Nie net kook Afrikaans nie, danksy “Kuier in ‘n Plaaskombuis” kan ons ook opnuut in Afrikaans kook” sê dr. Pieter Moller, geskiedku...
